Arthur Rubinstein |
---|
Arthur Rubinstein in 1937 |
Agtergrondinligting |
---|
Gebore | 28 Januarie 1887 Łódź, Kongres van Pole |
---|
Sterf | 20 Desember 1982 (op 95) Genève, Switserland |
---|
Beroep(e) | Pianis |
---|
Instrumente | Klavier |
---|
Arthur Rubinstein, KBE (Pools: Artur Rubinstein; 28 Januarie 1887 – 20 Desember 1982) was van Pools-Amerikaanse afkoms[1] en 'n klassieke pianis. Hy het internasionale lof ontvang vir sy uitvoering van 'n verskeidenheid komponiste, en baie het hom beskou as die beste Frédéric Chopin-vertolker van sy tyd.[2][3]Hy is al beskryf as een van die grootste pianiste van die 20ste eeu.[4][5][6] Hy het vir agt dekades in die openbaar gespeel.[7]
- ↑ https://www.britannica.com/biography/Artur-Rubinstein, ”Polish American virtuoso pianist,”
- ↑ "Arthur Rubinstein Dies in Geneva at 95". The New York Times. 21 November 1982. Geargiveer van die oorspronklike op 27 Augustus 2013. Opgespoor op 6 November 2011.
- ↑ Schonberg, Harold C. (1987) The great pianists. Simon & Schuster. ISBN 0671638378
- ↑ https://www.britannica.com/biography/Artur-Rubinstein, “Artur Rubinstein, Artur ook gespel as Arthur, (gebore 28 Januarie 1887, Łódź, Pole, Russiese Ryk—sterf op 20 Desember 1982, Genève, Switserland), Pools-Amerikaanse virtuoos pianis wat beskou word deur baie as die 20ste eeu se voorste interpreteerder van die repertoire".Vertaal na Afrikaans
- ↑ "Arthur Rubinstein Dies in Geneva at 95". The New York Times. 21 November 1982. Geargiveer van die oorspronklike op 27 Augustus 2013. Opgespoor op 6 November 2011.
- ↑ Jean-Pierre Thiollet, 88 notes pour piano solo, "Solo nec plus ultra", Neva Editions, 2015, p.50. ISBN 978 2 3505 5192 0.
- ↑ Teachout, Terry (1996). "Whatever Happened to Arthur Rubinstein". Commentary. 101 (2): 48–51.